Welkom by Grin Court

Grincourt Natuur Reservaat is 'n Private trou- en konferensie venue in Polokwane, Limpopo. Ons bied onoortreflike spyseniering en verhuring van die lokaal, 'n unieke bosveld omgewing met pragtige sonsondergange en rustigheid.

Ons fasiliteite sluit ‘n rustieke kapel in, groot eetkamer / konferensiesaal, eindelose grasperke vir markiestente of nomadiese tente en Restuarant met ‘n hout brandende oond en Asado spesialiteite.

Gasheer Andre en Gasvrou Rina sal jou help met jou persoonlike spyskaart, individuele aandag en uitstekende diens - wat wissel van kelner verhuring, drapering, dekor, uitnodigings en geskenke vir die gaste, tot vreemde kos en drinkgoed om jou tema te pas.

Ons bied ook eksklusiewe akkommodasie vir troues, groepe en funksies met ontbyt ingesluit aan. Bring die familie vir ‘n middel week bosveld breuk of bederf jou geliefde met 'n intieme naweek.

Grincourt Padlangs

Kitchen on the Go - "POP UP Weddings", Corporate Functions or Launches.

Outside Catering